Luisterhulpbron: Die ewige baklei!
R40,00
Free shipping on orders over $50!
- Satisfaction Guaranteed
- No Hassle Refunds
- Secure Payments
Description
Hettie Brittz gesels oor Kuikenkonflik, of beter bekend as sibling rivalry.
Die inhoud:
- Waarom baklei boeties en sussies?
- Wat is normaal?
- Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik?
- Watter vaardighede moet hul leer?
Die formaat:
- Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz.
- Jy luister via streaming en moet dus inteken op die webtuiste. Klanksnitte is nie aflaaibaar nie.
Hoe werk dit?
- Voeg hierdie produk in jou mandjie, voltooi die transaksie
- Vind dan die titel onder My PROFILE > MY COURSES.
- Jy het lewenslange toegang en kan soveel keer as wat nodig is daarna luister.





Reviews
There are no reviews yet.